Here are a few reviews from our amazing clients:

"The owner and staff are the best ever, always there when u need them and will go out of there way to make your stay so special would recommend the kalkoonde to anyone and rate the service as outstanding."

- Felicia (18 Dec 2020)

132885371_3758275880898219_8343908454751
184349080_3970580146312489_2525743118979

"Hierdie is 'n asemrowende venue met die mooiste uitsig en pragtige areas vir die mooiste foto's.

Die diens wat verskaf word deur Martina en haar staff is uitstekend!! Was verseker die beste besluit om ons trou by die prag plek te kom hou..."

- Rae (17 Apr 2021)

"Martina was one of the best people to work with while organising my wedding. Easy-going and fun, she was able to recommend, help supply, and ultimately help put together my dream day. And the venue is also out of this world. Modern and still rustic, beautiful, dreamy, and a comfortable place to celebrate and chill. Die Kalkoonde really did add to making my wedding the most perfect."

- Jade (27Jan2020)

339.jpg
79091188_10221333184588827_7135009665951

"Baie dankie Martina vir jou en jou span wat ons troudag so spesiaal gemaak het. Asemrowende venue! Ons vriende en familie kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi dit daar is nie. Sal dit beslis vir almal aanbeveel. 5 Ster sonder twyfel"

- Michelle (22Jun2019)

"Stunning venue and Martina is just the best ever! She helped so much with everything, was super accommodating and so easy to talk to. A huge thanks for everything. The day was so perfect and none of that would have been possible without your help. I searched through what felt like 100 venues and this one came out the best in terms of the beauty and cost! I cannot stress how glad I am that I found this slice of paradise :)"

- Wasiem

86864311_195461205159306_301100446658645
92953362_840801893086249_186426925248413

"What a gorgeous hidden gem!! I am so happy that i found this place and celebrated my wedding ceremony there. Thanks to Martina the owner/manager for all her assistance and kindness, we truly appreciated it!

This venue is EVERYTHING ♡♡♡

- Roxanne (15Dec2019)

"Wat n asemrowende venue. Van die eerste dag van ons die plek gaan view het was ek verlief op die venue. Die venue bied so baie opsies en is ryk aan geskiednis n prag. Martina en span baie dankie dat julle.ons dag ekstra spesiaal gemaak het!!!!" - Ilse-Ann (19Dec2019)

89795028_2522660701326149_19407230032475
81325233_10157924773217154_6742315179670

"Aan al die toekomstige bruide/ bruidegom...julle kan nie verkeerd gaan met die venue nie, alles was op n T perfek.

Aan Martina en span wil ons n groot DANKIE se, julle gasvryheid, ekstra myl wat julle gegaan het en alles was so goed georganiseerd gewees....wow, ons kon nie vir meer gevra het nie.

Die atmosveer was van feesviering en geselligheid, die venue het so n groot bydra gehad tot dit. Die venue verander met sons ondergang na n asemrowende romanties plek met kerslig en die "rustic look" vat n mens se asem weg.....

Ek en Buks is trots om te se dat Die Kalkoonde een v DIE BESTE VENUES is waar ons kon getrou het met al sy charm. "- Alande & Dewald (26Oct2019)

An amazing Venue, Beautiful scenery, well managed. I would choose it again and again"- Phano (30Mar2019)

IMG-20190528-WA0039.jpg
DSC01737.jpg

"Beste en moooiste trou venue ooit!! Martina en staff, baie dankie dat julle ons dag extra special gemaak het."- Annecke (31Aug2019)